HOME | DD

jfranken — Stefne

Published: 2010-07-17 22:10:59 +0000 UTC; Views: 1199; Favourites: 19; Downloads: 0
Redirect to original
Description Painting of my wife. Did a live 90min session. Oil on canvas
Related content
Comments: 18

ClairObscur16 [2013-12-27 18:01:21 +0000 UTC]

 Si je dis en français que j'aime beaucoup cette joueuse de flûte traversière, ça ira? ( I play the recorder  baroque flute)

👍: 0 ⏩: 0

rorsdors [2010-07-22 16:58:48 +0000 UTC]

Nice work, very lively, and you have a very loving wife to pose that long,it's a had looking pose to hold

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to rorsdors [2010-07-22 18:41:00 +0000 UTC]

At least she enjoys playing the flute which kept her busy! The reason the pose was hard to hold was to reach for the glass of wine. Thanks for watching!

👍: 0 ⏩: 1

rorsdors In reply to jfranken [2010-07-23 11:02:41 +0000 UTC]

Wine my donwfall

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to rorsdors [2010-07-23 12:49:48 +0000 UTC]

Tell me about it. And South-African wines is gooood!

👍: 0 ⏩: 1

rorsdors In reply to jfranken [2010-07-25 10:12:31 +0000 UTC]

It's all good!

👍: 0 ⏩: 0

zahnart [2010-07-21 11:15:08 +0000 UTC]

WOW! Super cool!

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to zahnart [2010-07-21 11:26:12 +0000 UTC]

Hey hoezit! Hoe gaan dit? Dankie baie vir die watch!

👍: 0 ⏩: 0

renedutoitart [2010-07-20 16:12:13 +0000 UTC]

lyk bietjie soos n' watercolour. het jy al die kleure op jou elle lange lys gebruik..?

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to renedutoitart [2010-07-20 18:48:32 +0000 UTC]

5 Kleure (Ultramarine Blue, Oxide of Chromium (Groen), Lamp Black, Titanium White, Burnt Sienna)

Dink jy dis te veel?

Ek was bietjie onder pressure. Ons het sit en kuier toe maak my vriende 'n voorstel om vir Stefne live te verf in 'n uur. Ek is nogals trots op my verhoudings.

👍: 0 ⏩: 2

renedutoitart In reply to jfranken [2010-07-21 16:43:06 +0000 UTC]

mmm, nice & nee, jy sal ook seker nie met minder kleure kan nie...? maar jy weet seker swart is n colour killer...? fantasties vir greys, though.

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to renedutoitart [2010-07-22 07:56:27 +0000 UTC]

Hmm is dit 'n challenge? Ek is altyd oop vir challenges.. Of ek Picasso se blou periode wil ingaan weet ek nie? Ek dink dit kan nice wees depends on the subject

👍: 0 ⏩: 1

renedutoitart In reply to jfranken [2010-07-22 08:09:59 +0000 UTC]

nee, dis ek persoonlik wat daarmee sukkel! so ek bly maar meestal weg van swart, ek is seker daar is baie wat daarvan hou en weet hoe om daarmee te werk, ek is geneig om met n klomp modder op te eindig...so as jy enige tips het vir my...?

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to renedutoitart [2010-07-22 08:22:14 +0000 UTC]

Well ek gebruik maar meestal swart om 'n donkerder tint te kry. bv. ek sal bietjie swart bysit by 'n rooierige kleur om dit donkerder te maak. Of dit is wat die boeke se.

In die geval van Stefne se WIT bloes was dit vrek moeilik. Soos jy kan sien het ek maar probeer om verskillende skakerings van grys te kry. Ek is seker blou skakerings sou dalk beter gewerk het. Kyk bietjie na Ramon Gutierrez se 'Momento en la Noche' hier [link] Hy is op DA as RPintor.

Verder hou ek daarvan om swart te gebruik (partykeer) om mee te skets. Cezanne het dit baie gebruik bv. Portrait of Valllier (daar is een in my gallery). Die Violin Player het ook amper dieselfde styl.

👍: 0 ⏩: 1

renedutoitart In reply to jfranken [2010-07-23 17:47:49 +0000 UTC]

sy kleur gebruik is stunning!! dankie dat jy dit gedeel het!

👍: 0 ⏩: 0

jfranken In reply to jfranken [2010-07-21 10:35:46 +0000 UTC]

Sorry ek is bietjie stadig vandag.. Glo my die volgende portrait het al die kleure in!

👍: 0 ⏩: 0

MeteOzbek [2010-07-18 10:08:48 +0000 UTC]

With regards to your wife.... Beautiful...
Thanks for sharing my friend...

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to MeteOzbek [2010-07-18 10:40:05 +0000 UTC]

Thank you so much Mete!

👍: 0 ⏩: 0